Log In

Welcome back to Flycell! Please log in below or click to register.




Tell A Friend


(separate emails with commas)
#charCount# characters left
Send
Terms and Conditions | Privacy Policy


TrustE Logo

Tell A Friend


Success!

We've sent an email to: with your personalized message and a link to the you wanted them to check out.



Keep spreading the word by using Flycell's 'Tell A friend' service everyday. Tell your friends, family or even your enemies when you discover those perfect ringtones, wallpapers and games!


Thank you for using 'Tell A Friend'.


Flycell Home Page » Ringtones » Ry In Die Kar

Ry In Die Kar Lyrics


Song Name : Ry In Die Kar
Song Writer(s): Francois Blom, Theo
Publisher: SONY/ATV TUNES LLC,


Get MP3 Ringtones


Ons ry in die kar
Van Kaapstad af Joburg toe
Ons ry in die kar
Vyfster vervoer


Ons ry in die kar
Ons ry in die kar


Ons glip deur die tolkek sonder om te betaal
Op Beaufort gaan ons bene rek


Ons ry in die kar
Ons ry in die kar


Die bome streep groen verby
Ons ry in die kar
Avontuur vir jou en my


Ons ry in die kar
Ons ry in die kar


Soms toe-oë in die regterbaan
Ons ry in die kar
Lag vir die rylopers wat in die reën staan
(Suffer baby)


Ons ry in die kar
Niks wat ons pla in die wêreld nie
Ons ry in die kar
Gekookte eiers en toebroodjies


Ons ry in die kar
Ons ry in die kar


Kobus! Op die radio
‘Dink jy nou?’
Laat ons vergeet van daai oë van jou
Ons ry in die kar
Wiele suis rustig oor wit lyne op swart


Ons hoef nie te praat nie
Want ons ry in die kar
Ons ry in die kar
Ons het geen sorges nie


Ons ry in die kar
Ons dra ook nie gordels nie
Ons ry in die kar
Ons ry in die kar
Ons ry in die kar

Top 10 Ringtones


  1. 1 Heart Attack
    Demi Lovato
  2. 2 Diamonds
    Rihanna
  3. 3 One Of Those Nights
    Tim McGraw
  4. 4 I Knew You Were Trouble.
    Taylor Swift
  5. 5 Started From the Bottom
    Drake
  6. 6 Teenage Dream (Ringtune)
    Katy Perry
  7. 7 I\'ll Be Good To You
    The Brothers Johnson
  8. 8 Don't You Worry Child (feat. John Martin)
    Swedish House Mafia
  9. 9 Wanted You More
    Lady Antebellum
  10. 10 Baby Song
    Cute Tones


Flycell services are available for Verizon Wireless, AT&T, T-Mobile, Alltel and Cellular One users