Log In

Welcome back to Flycell! Please log in below or click to register.




Tell A Friend


(separate emails with commas)
#charCount# characters left
Send
Terms and Conditions | Privacy Policy


TrustE Logo

Tell A Friend


Success!

We've sent an email to: with your personalized message and a link to the you wanted them to check out.



Keep spreading the word by using Flycell's 'Tell A friend' service everyday. Tell your friends, family or even your enemies when you discover those perfect ringtones, wallpapers and games!


Thank you for using 'Tell A Friend'.


Flycell Home Page » Ringtones » Gee Raat!

Gee Raat! Lyrics


Song Name : Gee Raat!
Song Writer(s): Francois Blom, Theo
Publisher: SONY/ATV TUNES LLC,


Get MP3 Ringtones


Die Oudstryders sê daar's 'n raat vir elke kwaal
Vir litdorings, vuilsiek en wurms uithaal
Vir asma en spuitpoep en die pyn in jou nek
Om vlooie en luise op jou pubis te laat vrek


Gee 'n raat vir die pyne
Gee raat asseblief ou toppie
'N Raat vir die kriewelrige
Hypothalamus in my brein


Gee 'n raat vir my vrou se bek
Die skuldinvorderaar hier voor my hek


Gee 'n raat vir my dobbelkoors
My onvermoë, my moedverloor
Die Oudstryders sê daar's 'n raat vir elke kwaal
Ja, elke ou pruim het sy eie verhaal


'Hoe om te sorg dat jou hare blink'
'Wat om te doen as jou voete stink'
Gee 'n raat asseblief ou toppie vir my rokery
My skelm gevry


Gee 'n raat vir die polsende, stomende
Jukkende selfverwyt


Gee 'n raat ou man vir my lewensplan
Die prys van sneeu, die nuwe eeu
Gee 'n raat vir die wriemelende
Amiglaeda in my brein


Gee 'n raat vir my vrou se bek
Die skuldinvorderaar voor my hek


Gee 'n raat vir my dobbelkoors
My onvermoë, my moedverloor
Gee 'n raat vir die pyne
Gee 'n raat asseblief ou toppie


'N Raat vir die kriewelrige
Hypothalamus in my brein
Sê my Gelowige Grysaards wat staan jou te doen
As 'n huilende vrou jou nagtelik kom soen?


Wanneer skaduwee kindertjies in jou kamer kom speel
En in kindertuinrympies hul lekkers met jou deel?
Vertel my Verkalkte Kwak wat moet ons drink
Om die silhoeëte te kuur wat aan die voetenent wink?


Het jy 'n resep of 'n blaartjie te kou
Wat die dooie gesigte uit my drome sal hou?
Gee raat!


Die Ou Swepe sê
'Daar's 'n raat vir elke kwaal'
Maar watse pil kou jy
As die Donker jou kom haal?

Top 10 Ringtones


  1. 1 Creepin'
    Eric Church
  2. 2 Diamonds
    Rihanna
  3. 3 Wide Awake
    Katy Perry
  4. 4 On The Floor-CCW Club Mix
    Jennifer Lopez
  5. 5 Baby Song
    Cute Tones
  6. 6 For You
    Keith Urban
  7. 7 All Gold Everything
    Trinidad James
  8. 8 My Songs Know What You Did In The Dark...
    Fall Out Boy
  9. 9 (What is) LOVE?
    Jennifer Lopez
  10. 10 Cups
    Anna Kendrick


Flycell services are available for Verizon Wireless, AT&T, T-Mobile, Alltel and Cellular One users