Log In

Welcome back to Flycell! Please log in below or click to register.




Tell A Friend


(separate emails with commas)
#charCount# characters left
Send
Terms and Conditions | Privacy Policy


TrustE Logo

Tell A Friend


Success!

We've sent an email to: with your personalized message and a link to the you wanted them to check out.



Keep spreading the word by using Flycell's 'Tell A friend' service everyday. Tell your friends, family or even your enemies when you discover those perfect ringtones, wallpapers and games!


Thank you for using 'Tell A Friend'.


Flycell Home Page » Ringtones » Ek Wil Jou Soen

Ek Wil Jou Soen Lyrics


Song Name : Ek Wil Jou Soen
Song Writer(s): Francois Blom, Theo
Publisher: SONY/ATV TUNES LLC,


Get MP3 Ringtones


Die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen
Ek wil jou soen
Die maan is te klein laat dit helderder skyn
Ek wil jou soen


Soek die towerperlemoen, wil die platlê-koffel doen
Ek wil jou soen
Kan nie ophou om te staar as ek jou vyeblaar gewaar
Ek wil jou soen
Ek wil jou soen


Jy’s soos somersonskynweer as die reën my irriteer
Ek wil jou soen
Wens ek voel jou warm vlees, droom dat dit rerig so kan wees
Ek wil jou soen


Soos ‘n uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet
Ek wil jou soen
Kan ek ‘n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei
Ek wil jou soen
Ek wil jou soen
Ek wil my sleutel in jou slot sit


Wil my brug bou oor jou kloof
Jou parfuum is soos ‘n bries wat my my sinne beroof
Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp
Wil my stomp binne jou kaggel sit


My olie in jou lamp
Ek wil jou soen
Ek wil my sleutel in jou slot sit
Wil my brug bou oor jou kloof


Jou parfuum is soos ‘n bries wat my my sinne beroof
Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp
Wil my stomp binne jou kaggel sit
My olie in jou lamp


Kan ek ‘n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei
Ek wil jou soen
Kan ek ‘n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei
Ek wil jou soen


Soos ‘n uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet
Ek wil jou soen

Top 10 Ringtones


  1. 1 Heart Attack
    Demi Lovato
  2. 2 Diamonds
    Rihanna
  3. 3 One Of Those Nights
    Tim McGraw
  4. 4 I Knew You Were Trouble.
    Taylor Swift
  5. 5 Started From the Bottom
    Drake
  6. 6 Teenage Dream (Ringtune)
    Katy Perry
  7. 7 I\'ll Be Good To You
    The Brothers Johnson
  8. 8 Don't You Worry Child (feat. John Martin)
    Swedish House Mafia
  9. 9 Wanted You More
    Lady Antebellum
  10. 10 Baby Song
    Cute Tones


Flycell services are available for Verizon Wireless, AT&T, T-Mobile, Alltel and Cellular One users